Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for Second Hand Books & Games for sale in Alberton in Alberton
12
R 60
SavedSave
Vergesel Van Die Almagtige - Coenie Burger.Woord vir ons weg.Oordenkings En Bybelstudie Oor Eksodus.Eksodus, die verhaal van die Israeliete se uittog uit Egipte. Wie onthou nie uit hulle Kinderbybeldae die dramatiese gebeure nie?*Die sware arbeid in die steengroewe van Egipte.*Klein Moses in die biesiemandjie.*Die braambos wat bly brand.*Die plae, die eerste paasfees, die tog deur die Rietsee.*God wat met sy eie vinger sy gebooie op twee klippe skryf.*Die volk wat om n goue kalfgod dans.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.100 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Naam/Van/Jaar/Plek in boek geskryf][Potlood/Highlighted soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen geskryf in boek]072 501 3890.REF: 7485.Nie Fiksie.Coenie Burger Boek.Coenie Burger Boeke.Bybelstudie.Eksodus.God.Christelike Leefwyse.Gelowige.Gelowiges.Preekstof.Predikers.Voorleespreke.Wyksbyeenkomste.Persoonlike Stiltetyd.Verbond.Verlossing.Bevryding.Vergifnis.Verbondsbreuk.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
24d
12
R 100
SavedSave
My Kind Slimmer Sonder Sukkel - Kobus Maree.Hierdie boek kan vir jou kind die verskil beteken tussen ondergemiddelde of gemiddelde prestasie, en n uitnemende loopbaan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.128 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7484.Nie Fiksie.Kobus Maree Boek.Kobus Maree Boeke.Skool.Skoolboeke.Onderwys.Leer.Ouers.Intelligensietoetsie.IK.Kinderboeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
24d
12
R 100
SavedSave
Eenweg Koffiekroeg - Annalou Marais.Jeug- tot- jeug-tot-jeug-tot-jeug- tot... is die sleutelwoorde om die afvalige jeug van die wereld vir Jesus Christus te bereik. Jongmense oor die hele wereld, het in die afgelope paar jaar in beweging gekom vir Jesus Christus.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.174 Bladsye.[Merke op sagteband][Naam/van en boodskap in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7483.Annalou Marais Boek.Annalou Marais Boeke.Christelik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
24d
12
R 110
SavedSave
Omnibus 2 - Susanna M Lingua - REF: 7482.1. Herfsblaar in die wind - Susanna M Lingua.Kort voor haar troue vind verpleegster Rentia Cordier uit haar aanstaande haar nooit werklik liefgehad het nie.2. Die blinde baron - Susanna M Lingua.In sonnige Italie bevind Lizelia Heyns haar eenklaps in n radelose situasie: Sy's vreemd en platsak... en haar ma en reisgenoot, moet dringend n operasie ondergaan.3. Waar die frangipani bloei - Susanna M Lingua.Op Braco, n rustige dorpie iewers langs die Afrika-kus, word die septer geswaai deur die streng en tradisievaste Portugese edelman, die duque Diago De Velira Cervantes.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.367 Bladsye.[Naam/van][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Kleefband merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Kruisies met pen soortgelyk][Nommer doodgekrap in boek][Voorletters in boek]072 501 3890.REF: 7482.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Sprankeleverhale.Tiara.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
25d
12
R 110
SavedSave
Vier Van Haar Bestes - Louisa Du Toit.1. Terug na Jagtersrus - Louisa Du Toit.In die onafgebroke waterwoestyn tussen gletsers en dryfys, die diamantsneeu en Arktiese laatsomernagte, wonder Frits of Gerdie nie ook maar net nog n mirage is nie.2. Mure Van Glas - Louisa Du Toit.Graterville, geminagte armmansbuurt, kleef soos n tweede vel aan Janine.3. Maan Oor Die Duine - Louisa Du Toit.In die maanskyn oor die warm nagsand van Namibie voel dit vir Lindie of Schalk sterrestelsels ver verwyder is.4. Die Sterrekyker Van Oorstaan - Louisa Du Toit.Hoe kon n werklose Sue, grypend na die strooihalm van n advertensie vir huishoudster, raai watter donker doolhof sy op Oorstaan sou verdwaal?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.376 Bladsye.[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7481.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Melodie.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
25d
12
R 110
SavedSave
Keur 1 - Susanna M Lingua.1. n Lang vreemde pad - Susanna M Lingua.Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano De Nobrega gekruis het nie.2. n Vreemde strik - Susanna M Lingua.Yvonne Duval staan voor n kruispad: trou sy met Ryan Bergman, casinobaas, magnaat en wildvreemdeling, word haar stiefpa van sy dobbelskuld onthef.3. Die goue vlinder - Susanna M Lingua.Ramino De Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.506 Bladsye.[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeur bladsy aan die onderkant][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7480.Fiksie.3 In 1.Melodie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.Keur.Keur 1.Liefde.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
25d
12
R 110
SavedSave
Keur 3 - Susanna M Lingua.1. Die bruid van blouberg - Susanna M Lingua.Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie.2. Haar naam was Marina Visser - Susanna M Lingua."Ons Portugese se liefde is net so onblusbaar soos ons haat."3. n Nuwe daeraad - Susanna M Lingua.Adri basson se droom om internasionale roem as mannekyn te verwerf, word n werklikheid toe n Franse modebaas haar raaksien.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.506 Bladsye.[Bladsy skeur plekkie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7479.Fiksie.Melodie.Keur.Keur 3.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.3 In 1.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.3 in1.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
25d
1
R 600
SavedSave
Wireless controller Playstation 4
25d
AlbertonPay & Ship
1
R 600
SavedSave
Xbox one controller wireless white
25d
AlbertonPay & Ship
10
R 110
SavedSave
Omnibus - Magdaleen Walters - REF: 7478.Net ’n gewone man Met sterre
in haar oë neem Anika haar groot liefde saam Bosveld toe, maar skaam haar by
die oomblik meer vir hom. Theuns van Wyk laat haar besef haar liefde is dalkies
misplaas. Maar haar oupa betaal hom agteraf om hom oor haar te ontferm.
Bosveldsprokie Annelise vlug van haar
snobistiese ma Bosveld toe. Maar dis allesbehalwe die idilliese dorpie wat sy
verwag het. Al ligpunt is die beesboer, Pieter van Jaarsveld. Maar vir vroue is
hy doodsku.
Engel in die stad Alles gebeur net te vinnig, te
maklik. Voor Maryna haar oë uitvee, het sy ’n werk én ’n woonstel in die stad.
Danksy Wim. Sy wonder wat is in die pakkies wat sy moet aflewer, en waarom
agtervolg die skollie met sy mooi glimlag haar?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.579 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7478.Fiksie.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Lapa.Omnibus Van Magdaleen Walters.3 In 1.Magdaleen Walters Boek.Magdaleen Walters Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
25d
12
R 100
SavedSave
Revolution In World Missions - KP Yohannan.In this exciting and fast-moving narrative, K.P. Yohannan shares how God brought him from his remote Indian village to become the founder of Gospel for Asia. Drawing from fascinating true stories and eye-opening statistics, K.P. challenges Christians to examine and change their lifestyles in view of millions who have never heard the Gospel.Second-hand book.Paperback.English.21 CM.212 Pages.[Marks in book]072 501 3890.REF: 7477.Non Fiction.KP Yohannan Book.KP Yohannan Books.GFA.God.Gospel For Asia.Christian.Christians.Theology.Christian Living.Evangelism.Christian Non Fiction.Biography.Faith.Gospel.True Stories.Missionaries.This book will be removed when sold.
1mo
11
R 110
SavedSave
30 Nagte In Amsterdam - Etienne Van Heerden.Zan. Sy’s ’n pragtige
maar eksentrieke vrou, ook bekend as Xan met die onverwagse toevalle of Xusan
met die geheimsinnige glaskamer. Sy’s die Susan met die onstigtelike erotiese
drif. As aktrise en politieke aktivis het sy ’n voorliefde vir vreemde vriende,
soos die rolprentmaker Cecil Dimaggio en die straatmusikant Manuel D’Oliveira.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.448 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7476.Fiksie.Etienne Van Heerden Boek.Etienne Van Heerden Boeke.W.A. Hofmeyr-Prys.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
12
R 80
SavedSave
Future-Proof Your Child - Nikki Bush - Graeme Codrington - Parenting The Wired Generation.This world has changed. The
future has changed. Childhood is changing. Raising children has never been more
challenging - or potentially rewarding. Second-hand book.Paperback.English.19 CM.342 Pages.[Paperback marks on][Message in book][Tea marks similar to these in book][Page damaged][Marks similar to these in the book]072 501 3890.REF: 7475.Non Fiction.Nikki Bush Book.Nikki Bush Books.Graeme Codrington Book.Graeme Codrington Books.Parenting.Parent.Mother.Father.Educational.Childhood.Raising Children.Children.Parenting Book.Child Development.Parents.Education.Parenthood.Family.Relationships.This book will be removed when sold.
1mo
9
R 110
SavedSave
Have A New Teenager By Friday - Dr Kevin Leman.From Mouthy and Moody to Respectful and Responsible in 5 days.With his signature wit and commonsense psychology,
internationally recognized family expert and New York Times bestselling author
Dr. Kevin Leman helps parents:
Communicate with the "whatever" generation.
Establish healthy boundaries and workable guidelines.
Gain respect--even admiration--from their teenager.
Turn selfish behavior around.
Navigate the critical years with confidence.
Pack their teenager's bags with what they need for life now and in the future.
Become the major difference maker in their teenager's life.Second-hand book.Paperback.English.21 CM.315 Pages.[Mark in book]072 501 3890.REF: 7474.Non Fiction.Dr. Kevin Leman.DR Kevin Leman Book.DR Kevin Leman Books.Teenager.Parenting.Self-Help.Self Help.Psychology.Parent.Family.Family Relationships.Mother.Father.Christian.Relationships.Christian Living.Children.Kids.This book will be removed when sold.
1mo
12
R 110
SavedSave
Die Snydokter Van Stalingrad - Heinz G Konsalik.Die afgryse van
die oorlog, menlike lyding en heldemoed, die volkome stilte van die dood: dit
is die oorheersende temas van hierdie groot realistiese roman.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.316 Bladsye.[Hardeband baie slegte kondisie][Naam. van en boodskap in boek][Bladsye klein skeur][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7473.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
12
R 120
SavedSave
Niemand Leef Van Drome - Heinz G Konsalik.Vir Frank Barron
was dit liefde met die eerste oogopslag toe Susanne Braun op n sonnige lentedag
in n park in Keulen teen hom vasloop.
Verhaal vir
elkeen wat nog glo dat drome nie onvervuld hoef te bly nie.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.114 Bladsye.[Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy geskeur]072 501 3890.REF: 7472.Fiksie.Heinz Konsalik.Heinz G Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
12
R 110
SavedSave
Die Geskende Gesig - Heinz G Konsalik.In die Duitse dorpie Berniegg was
daar altyd twee besienswaardighede: n kerk met n skildery deur die beroemde
Tilman Riemen Schneider en n barokkasteel wat vroeer die jagverblyf van die
biskop van Wiirzburg was. In die Tweede Wereldoorlog het die skildery
onveranderd behoue gebly, maar die kasteel is omgeskakel tot n buitegewone
hospitaal.
In die hospitaal is daar nie spieels
nie, en al die venters is van matglas. Die pasiente wat van die front daarheen
kom word kragtens n geheime dagorder aan die hoofarts snags n ent buite die
dorp regstreeks uit die trein in ambulanse gelaai.
Want hulle is gesigbeseerdes. Wie hul
geskende gesigte sien en daar by dink aan die land waaroor die afskuwelike
skendtekens van bomkraters en puinhope le, kan moeilik nog tot geesdrif vir die
oorlog oorreed word.
Dokters albei met die uiterste geduld
en toewyding om die manne weer gesigte te gee - en weer moed vir die lewe. Baie
is jonk en het in die dae en nagte aan die front verlang na n jong geliefde.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.308 Bladsye.[Voorste bladsy uitgeskeur][Boodskap in boek geskryf][Hardeband merke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsye skeur plekkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7471.Fiksie.Konsalik.Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
12
R 110
SavedSave
Strafkamp In Die Berge - Heinz G Konsalik.Strafkamp in die
berge is n harde, wrede verhaal.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.315 Bladsye.[Hardeband swak en verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][2 Bladsye klein skeur plekkies][Bladsye by hoekie stukkie weg]072 501 3890.REF: 7470.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G konsalik Boeke.Heinz Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
12
R 200
SavedSave
Geknelde Land - FA Venter.Geknelde Land is egter baie meer as n verhaal van magtige gebeurtenisse. Dit is tegelyk n verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis n verhaal van durf en swakheid, van luding en geluk, van teenspoed en oorwinning.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.328 Bladsye.[Datum en boodskap in boek][Omslag verniel en baie swak kondisie][Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in boek][Klein skeur bladsy][Pen]072 501 3890.REF: 7469.F.A. Venter.F. A. Venter.FA Venter Boek.FA Venter Boeke.Groot Trek.Volksverhuising.Grootrivier.Natal.Transvaal.Volksbewussyn.Dreyer-Gesin.Grensplaas.1834.Boeregesin.Rudolf Dreyer.Plaas.Xhosas.Historiese Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
10
R 35
SavedSave
Onweerstaanbare Vyand - Elize Davies - Romanza.Irma wil vir n ruk alleen in n boshut op Nyumbani gaan bly.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7468.Fiksie.Elize Davies Boek.Elize Davies Boeke.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
Save this search and get notified
when new items are posted!