Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Omnibus - Magdaleen Walters - REF: 7478.

R 110

25 days ago16 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Omnibus - Magdaleen Walters - REF: 7478.


Net ’n gewone man Met sterre in haar oë neem Anika haar groot liefde saam Bosveld toe, maar skaam haar by die oomblik meer vir hom. Theuns van Wyk laat haar besef haar liefde is dalkies misplaas. Maar haar oupa betaal hom agteraf om hom oor haar te ontferm.


Bosveldsprokie Annelise vlug van haar snobistiese ma Bosveld toe. Maar dis allesbehalwe die idilliese dorpie wat sy verwag het. Al ligpunt is die beesboer, Pieter van Jaarsveld. Maar vir vroue is hy doodsku.


Engel in die stad Alles gebeur net te vinnig, te maklik. Voor Maryna haar oë uitvee, het sy ’n werk én ’n woonstel in die stad. Danksy Wim. Sy wonder wat is in die pakkies wat sy moet aflewer, en waarom agtervolg die skollie met sy mooi glimlag haar?


Tweedehandse boek.

Sagteband.

Afrikaans.

19 CM.

579 Bladsye.

[Merke in boek]

072 501 3890.

REF: 7478.

Fiksie.

Liefdesverhaal.

Liefdesverhale.

Lapa.

Omnibus Van Magdaleen Walters.

3 In 1.

Magdaleen Walters Boek.

Magdaleen Walters Boeke.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.


Id Subtitle 1314217627
View More
Boekeandbooks .
Selling for 9+ years
Total Ads12.86K
Active Ads3.87K
Seller stats
12.86KTotal Ads
3.10MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4006)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.