Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for seil in "seil" in South Africa in South Africa
1
8h
Other1
R 4,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Toyota Hulux Dubble cab Gd 6 Tonneau King seil te Koop.Baie goeie kondisie.Prys R4000Seil tans in Naboomspruit.Kontak Riaan 0713809510
14d
Mokopane / Potgietersrus1
8d
Other North West9
R 1,095,000
SavedSave
Hierdie eenheid is gelee naby al die fasiliteite ruim 2 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer kombuis baie kaste groot lapa met ingeboude braai en toegemaak met seile 2 afdakke baie privaat en rustig.Has PoolProperty Reference #: PR4355Agent Details:Sonette BothaWe-R-Prime9 Hibiscus Street, Lynnwood Ridge, Pretoria East, 0081
10d
We-R-Prime
11
R 1,350,000
SavedSave
Wonderskoon reg om in te trek groot bome baie voels wildsbokkies in jou voor tuin.Hierdie eenheid 3 slaapkamers 2 badkamers sit/eetkamer kombuis met ontbyt hoekie baie kaste sitkamer eetkamer en lapa toegemaak met seile ingeboude braai en 1 toesluit motorhuis 2 afdak pragtig tuin baie privaat. parkering vir gasteHas PoolProperty Reference #: PR4250Agent Details:Sonette BothaWe-R-Prime9 Hibiscus Street, Lynnwood Ridge, Pretoria East, 0081
1mo
We-R-Prime
11
R 950,000
SavedSave
Hierdie pragtige 2 slaapkamer 2 badkamer oopplan kombuis met sit/eetkamer ruim lapa met ingeboude braai toegemaak met seile 1 Afdak toegerus met inverter batterye en sonpanele asook n gas geyser vir jou eie gerief. Hierdie eenheid is gelee in die Waterberge in Die Oog Aftree LANDGOEDDDD.Has PoolProperty Reference #: PR4343Agent Details:Sonette BothaWe-R-Prime9 Hibiscus Street, Lynnwood Ridge, Pretoria East, 0081
14d
We-R-Prime
5
25d
VERIFIED
1
R 1,500
NEGOTIABLE
SavedSave
Bakkie KAPPIE MET STERK YSTER RAAM en CANVAS SEIL vir klein bakkie. R1500In Kimberley.Bel of whatsapp 0829787206
1mo
Kimberley9
R 140
SavedSave
We specialize in sanding and seiling of wooden floors also laminating floors,garage,windows
1mo
12
R 880,000
SavedSave
Goeie beleggings eiendom in Die Oog Aftree Oord. Hierdie gerieflike huis is Privaat en gerieflik maklik onderhoubaar. Die rondawel is ideaal vir ’n paartjie of vir ’n enkel persoon. Dit bied ’n groot onthaal area wat as sitkamer en ook dan ook die onthaal area is met ingeboude kaste en seile wat kan oopmaak wat na die tuintjie vloei met pragtige omringde bome.Die kombuis is goed ingeruim met spasie vir een water toebehoor, yskas en ’n klein oond met twee plate en ’n twee plaat stoof..Daar is ’n spasie vir ’n klein eetkamer en ’n lekker ingeboude kas vir meer stoor plek.Onder is een ruim kamer met ingeboude kaste. Die badkamer bestaan uit ’n stort, wasbak en toilet.As jy na die “loft” toe gaan is dit ideaal vir ’n gaste kamer of tweede kamer of ’n lekker studeer of “hobby” kamer.Daar is ’n afdak vir een motor direk by die eenheid.Verder sluit dit ’n inverter in, wifi toring, en ’n hitte pomp. Ingesluit by die prys is twee dubbelbeddens, waarvan een ’n kopstuk en twee bedkassies het, ’n LG wasmasjien, TV beugel, badkamer spieël, tuinslang en 3 plaat gas stoof.Die Oog aftree-landgoed is n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan.Raak deel van n omgee gemeenskap. Skakel my vandag vir jou plek in die bosveld!Has PoolProperty Reference #: PR4348Agent Details:Bernice MareeWe-R-Prime9 Hibiscus Street, Lynnwood Ridge, Pretoria East, 0081
13d
We-R-Prime
12
1d
Saldanha12
R 1,700,000
SavedSave
Pragtige Aftree Huis in die hartjie van die Bosveld in Die Oog Aftree-Landgoed.Hierdie is ’n baie ekslusiewe eiendom in ’n uitmuntende toestand, pragtige afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskoon natuur om jou, omring deur bome, voëls en pratige wildsbokkies wat in jou tuin kom kuier.Van die intrap slag word jy verwelkom deur die oop ruimtes van die huis, met sy baie hoë dak, die moderne afwerkings en die uitleg. Die sitkamer en eetkamer is oop plan wat na die kombuis toe gaan.Pragtige moderne kombuis met baie ingeboude kaste, graniet blaaie, gasstoof, met ’n afsuigwaaier, elektriese oond en plek vir skottelgoedwasser en dubble deur yskas. Die wasmasjien en tuimeldroër is apart en is geinstalleer in die motorhuis wat deel uit maak van die huis. Daar is ook ‘n deur wat na die binnehof toe gaan met ’n wasbak trog en wasgoedlyn.Die pragtige huis het 3 ruim Slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n skuifdeur wat na die privaat tuin toe vloei. Daar is baie ingeboudekaste met ’n en-suite badkamer, wat bestaan uit, bad, stort, ingeboude wasbak met kassie en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is ook ruim met baie ingeboude kaste. Die tweede badkamer word gedeel deur die twee kamers en dien dan ook as ’n gaste badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Vir meer pak plek is die ingeboude gang/linnekas ideaal.Vanaf die sitkamer is ’n skuifdeur wat vloei na die onthaal area met ’n ingeboude braai vir lekker onthaal en is toegemaak met sterk tent seile vir somer en winter se plesier. Die eiendom het ’n enkel automatiese motorhuis wat direk in die huis in vloei. Daar is ’n dubbel motor afdak, ook toegemaak met seile vir meer beskerming vir wind en weer.Bonus is die inverter en kragopwekker.Die bosveld atmosfeer is ideaal as jy na stilte en rustigheid smag in ’n baie veilige gevestigde Lewens styl Aftree Oord.Die oord is gemik op aktiewe lewenstyl met verskillende fasaliteite en aktiwiteite wat jou deel maak van ’n besondere gemeentskap, wat omgee.Hierdie Aftree oord is baie gewild met ’n Gesondheidsentrum, frailcare, biblioteek, haarsalon, winkel, wegneem etes, dames kroeg, groot eetsaal, lieflike swembad net om ’n paar te noem. Moet nie die geleentheid mis om so pragtige huis jou tuiste to kom maak nie.Skakel my vandag nog.Has PoolProperty Reference #: PR4307Agent Details:Bernice MareeWe-R-Prime9 Hibiscus Street, Lynnwood Ridge, Pretoria East, 0081
1mo
We-R-Prime
1
2mo
Other Northern Cape3
4mo
3
R 100
NEGOTIABLE
SavedSave
Kindly read the entire description and view all the pictures before making contact. Swipe from one picture to the next, tap on picture for full view and pinch-zoom for greater detail.Unit pictured is the exact one that you're getting. Nothing more, nothing less. If it's not in the pictures, it's not there.Take your time to check through the pictures. I've tried to represent the products as honestly and completely as possible. I do my best to be your eyes when taking the pictures.Item brand new; never used.For spec's. see: https://www.thomastik-infeld.com/pageflips/catalog/44/Don't buy if you don't know what it is or can do! I can't offer you technical backup; you buy as-is.Collection from Alberton ONLY! (Couriers/PAXI/PUDO/Postnet welcome too, but only after your funds have cleared).You are buying from a private seller, so no warranties, returns or refunds!We chat on this platform only, so don't ask for WhatsApp/Wharrawharra. It'll prevent me from confusing you with somebody else and is also the recommended thing to do, for both your safety and mine. I've got the App on my cell phone, so will not be too far away to reply to you.
4mo
Alberton1
9mo
Midrand2
R 45
SavedSave
Rainbow Tarps & Linings silage covers/ kuil voer seile are leading the way in South Africa with our 500g/400 micron black/ white reinforced PVC covers, that help our customers preserve the highest nutritional value from their silage.
Your silage cover needs to protect your pile from water and air intrusion, this insures reduced dry matter losses and maximum feed freshness.Our covers are designed with farmers in mind, providing best value for money spent. a standard size of 25 m x 12.2 m is available, other sizes made on request. We supply all of South Africa and its neighbouring states. Price quoted is per m².
9mo
Welkom3
R 47
NEGOTIABLE
SavedSave
Tarpaulins / Seile - New
Truck Tarps,12m x 9m, 9m x 9m, 60mm seams and eyelets 1m apart all around.
Manufactured from 550g, 700g, virgin reinforced PVC. Various colours available
on request. Other sizes made to order. Suitable for single bed trucks, Super
link trucks and Tippers. www.rainbowtarps.co.za
6mo
1
R 100
SavedSave
Die Donker Kind –
Anna M Louw.
Oompie Sam en sy
driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode
oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers
opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar
Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae
later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand
uitgebring.
Vir ou dokter wat die
doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop
het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit
was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper.
Jare later, na die
Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe
politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige,
stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met
die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende
gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang,
onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was
daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op
n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie
minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom.
Die Donker Kind is n
fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak
te put uit rampspoed, geweld,
bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy
menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
159
Bladsye.
·
Naam, van
in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek.
·
072 501
3890.
·
REF:
1385.
·
072 501
3890.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
2
6mo
MeadowlandsSave this search and get notified
when new items are posted!