Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for uur in "uur" in Gauteng in Gauteng
1
15h
6
5h
12
R 7,780
SavedSave
Kom kyk gerus na die ruim 1 slaapkamer woonstel in Bougainvilla aftreeoord kompleet met oopplan kombuis / leefarea, noordelike uisig met sonnige balkon, slaapkamer, badkamer en afdak vir u motorFasiliteite:24 Uur SekuriteitSorgsentrum en paniekknoppieKliniem en doktersbesoekeHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekEet / gemeenskapsaalKoffiekroegBussie na winkelsWassery en vele meerProperty Reference #: RL236112Agent Details:Annalie RykaartCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
8h
CSi Property Group
8
R 7,780
SavedSave
Die eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine en is kompleet met 1 slkaapkamer, badkamer oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor.Fasiliteite:24 uur SekuriteitSorksentrumKliniek met doktersbesoekewasseryHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekEet / gemeenskapsaalKoffiekroegBussie na die winkels en vele meerProperty Reference #: RL235900Agent Details:Annalie RykaartCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
8h
CSi Property Group
12
R 8,200
SavedSave
Die woonstel is gelee in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord Montana Tuine. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor.Fasiliteite:24 Uur sekuriteitSorgsentrumKliniek met dotersbesoekeHaarsalonSkoonheidsalonWassery en skoonmaakdiensteBiblioteekEet / gemeenskapsaalWildreservaat met jukskeibaan en staproetesKoffiekroegBaie aktiwiteiteProperty Reference #: RL236117Agent Details:Annalie RykaartCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
8h
CSi Property Group
12
R 8,500
SavedSave
Grootte: 40 m²Beskikbaar: OnmiddellikHuur: R8500 per maandHierdie grondvloer-eenheid bied direkte toegang tot n privaat tuinarea, ideaal vir diegene wat van tuinmaak of buitelewe hou. Die oopplan-leefarea en kombuis is modern en funksioneel. Die slaapkamer het ingeboude kaste en n en suite-badkamer. Hierdie eenheid bied n rustige leefstyl in n veilige omgewing.Kenmerke:1 slaapkamer, 1 badkamerPrivaat tuinareaModerne kombuis met ingeboude kaste24-uur sekuriteit en noodknoppieToegang tot die leefstylsentrum en gemeenskapstuineProperty Reference #: KRL87Agent Details:Mike KingKingdom Real Estate GroupPretoria
1mo
Kingdom Real Estate Group
12
R 8,500
SavedSave
Is u op soek na n veilige, en aktiewe plek om jou aftrede voluit te geniet? Bergvallei Aftree Landgoed is die perfekte plek vir mense van 50 jaar en ouer wat nie net n huis soek nie, maar n gemeenskap waar hulle gelukkig en aktief kan wees!Ons 1-slaapkamer eenhede, ingeboude kaste, bied gemak en styl in n veilige, pragtige omgewing. Bergvallei Aftree Landgoed is nie net n aftreehuis nie, maar n leefstyl waar jy elke dag vol genot en opwinding kan ervaar.Kenmerke wat jou sal laat tuis voel:24 uur Sekuriteit: Jou veiligheid is verseker, 24 uur per dag.Koop Krag: Jy het beheer oor jou eie kragverbruik – prakties en gerieflik!Aktiwiteite en Sosiale Geleenthede: Elke maand bied ons opwindende aktiwiteite om jou besig en gesond te hou. Bly energiek en sosiaal aktief met mede-inwoners!Pragtige Natuurskoon: Geniet die rustigheid van die wildlewe en die asemrowende omgewing – die perfekte plek om te ontspan.Topklas Fasiliteite: Haar- en skoonheid salon, wasgoeddienste, eetsaal, biblioteek en nog vele meer – alles net n stap weg!Spesiale Aanbod:Kontak ons vandag en kry jou eerste maand se huur GRATIS! Maak Bergvallei Aftree Landgoed jou nuwe huis – waar jy elke dag die beste kan geniet.Jou nuwe begin is net n oproep weg!Kom ontdek wat ons te bied het en sluit aan by die Bergvallei gesin!Property Reference #: RL235040Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
2mo
CSi Property Group
12
R 7,200
SavedSave
Kom tree af in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in die ruim 1 slaapkamer woonstel. En suite badkamer, Oopplan kombuis / leefarea, balkon en afdak vir u motor. Water ingesluit. Pre Paid krag betaalbaar. Fasiliteite:24 Uur sekuriteitSorgsentrumHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekWasseryKliniek met doktersbesoekeEet / gemeenskapsaalMarkdae en baie aktiwiteiteWildreservaat met jukskeibaan en staproetesEn vele meerProperty Reference #: RL235898Agent Details:Annalie RykaartCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
7d
CSi Property Group
12
R 8,800
SavedSave
Spring om nie die geleentheid te mis om die gewilde en baie skaars 2 slaapkamer grondeenhed te bekom nie. Die eenheid is kompleet met oopplan kombuis / leefarea, sonnige stoep, afdak reg langs die woonstel vir u motor, 2 slaapkamers en badkamer.Fasiliteite24 uur SekuriteitSorgsentrumKliniek met doktersbesoekeHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekWassery en skoonmaakdiensteEet / gemeenskapsaalKoffiekroegWildreservaat met staproetes en jukskeibaan en vele meerProperty Reference #: RL235894Agent Details:Annalie RykaartCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
7d
CSi Property Group
12
R 8,500
SavedSave
Grootte: 40 m²Beskikbaar: OnmiddellikHuur: R8 500 per maandHierdie sonnige tweede-verdieping-eenheid bied n ruim leefarea met n balkon wat uitkyk oor die rustige tuin. Die moderne kombuis is toegerus met ingeboude kaste en n stoof. Die slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en n en suite-badkamer. Hierdie eenheid is ideaal vir diegene wat n bietjie ekstra ruimte en lig soek.Kenmerke:1 slaapkamer, 1 badkamerBalkon met tuinuitsigModerne kombuis met ingeboude kaste24-uur sekuriteit en noodknoppieToegang tot die leefstylsentrum en mediese fasiliteiteProperty Reference #: KRL86Agent Details:Mike KingKingdom Real Estate GroupPretoria
1mo
Kingdom Real Estate Group
12
R 8,500
SavedSave
Grootte: 40 m²Beskikbaar: OnmiddellikHuur: R8 500 per maand Plus R1090 Vir Wi-Fi en 10 Eetes Per Maand! Dis nou Nice!Geniet asemrowende uitsigte oor die natuurreservaat vanaf hierdie derde-verdieping-eenheid. Die oopplan-leefarea en kombuis is ideaal vir ontspanning en vermaak. Die slaapkamer het ingeboude kaste en n en suite-badkamer. Hierdie eenheid bied die perfekte kombinasie van privaatheid en natuurskoon.Kenmerke:1 slaapkamer, 1 badkamerBalkon met uitsig oor die natuurreservaatOopplan-leefarea en kombuis24-uur sekuriteit en noodknoppieToegang tot die leefstylsentrum en staproetesKom net, Kom kyk! Die is nie jou Normaale Aftree Oord nie! Dis Lekker Hier!!Property Reference #: KRL85Agent Details:Mike KingKingdom Real Estate GroupPretoria
1mo
Kingdom Real Estate Group
12
R 8,500
SavedSave
Bergvallei Aftree-oord - n Veilige residensiële oord in Montana Tuine, Pretoria.Aftree met gemoedsrus en vind rus in n bosveld omgewing!Bergvallei Aftree-oord in Montana, Pretoria, grens aan n blomvolle natuurgebied waar wilde impalas rondbeweeg en voëls nesmaak in die weelderige bosveldbome. Bly fisies en sosiaal aktief met natuurwandelrye en voëlskuilings, sowel as n koffiewinkel en restaurant. Alle huise en woonstelle is toegerus met terugstroom kragstelsels om die negatiewe impak van beurtkrag op die lewens van die bewoners te minimaliseer. Die oord bied fiber-optiese konnektiwiteit om aan die vereistes van moderne lewe te voldoen.Die gerief en leefstyl wat sinoniem geword het met moderne aftree-oorde kom teen n prys wat ongelukkig nie altyd vir almal toeganklik was nie. Bergvallei Aftree-oord bied:24 uur sekuriteitNatuurwandelryeLeefstylsentrumHaarkapper- en skoonheidsalonRestaurant en koffiewinkelBiblioteekVervoerdiensSorg- en ondersteuningsdiensteProperty Reference #: RL234989Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
2mo
CSi Property Group
12
R 10,500
SavedSave
Op soek na die perfekte aftreehuis? Kyk nie verder as hierdie bekoorlike 2 slaapkamer, 1 badkamer eenheid in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed nie.Kenmerke sluit n enkele motorafdak, sonkrag-geiser en rugsteunbatterystelsel in, wat verseker dat jy altyd warm water en elektrisiteit sal hê, selfs tydens beurtkrag.Die landgoed bied n rustige en veilige omgewing met toegang tot n verskeidenheid geriewe en pragtige tuine.Moenie hierdie geleentheid misloop om jou beste aftree-lewe in Bergvallei Aftreelandgoed te leef nie. Kontak my vandag om n besigtiging te skeduleer!Die oord beskik oor die volgende fasiliteite24 uur sekuriteitEetsaalGemeenskapsaalSorgsentrumKoffiekroegKioskKliniek met doktersbesoekeBussie na die winkelsHaarsalonSkoonheidsalonBibliioteekSkoonmaakdienste / wassery en vele meerProperty Reference #: RL235450Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
7d
CSi Property Group
12
R 7,500
SavedSave
Hierdie eenheid bied n gerieflike motorafdak vir jou voertuig en toegang tot n leefstylsentrum vir jou ontspannings- en welstandbehoeftes.Ontspan in die ruim slaapkamer, verjong in die moderne badkamer, en ontspan in die uitnodigende leefarea wat naatloos met die rustige omgewing meng. Ervaar die oorvloed geriewe wat by die leefstylsentrum beskikbaar is, waar jy aan sosiale aktiwiteite kan deelneem, aktief kan bly en n vervullende leefstyl in harmonie met die natuur kan omhels. Moenie die kans mis om van Bergvallei Aftreelandgoed jou nuwe tuiste te maak en n aftree-leefstyl gevul met vrede en natuurlike skoonheid te geniet nie.Die oord beskik oor die volgende fasiliteite24 uur sekuriteitEetsaalGemeenskapsaalSorgsentrumKoffiekroegKliniek met doktersbesoekeBussie na die winkelsHaarsalonSkoonheidsalonBibliioteekSkoonmaakdienste / wassery en vele meerKontak my vandag om n besigtiging te reël.Property Reference #: RL235691Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
7d
CSi Property Group
12
R 9,590
SavedSave
Soek jy n veilige, gemaklike en aktiewe plek om jou aftrede te geniet? Bergvallei Aftree Landgoed is die ideale bestemming vir mense van 50 jaar en ouer wat n rustige, maar dinamiese leefstyl wil hê.Ons een slaapkamer eenhede met n badkamer en ingeboude kaste is perfek vir individue wat n pragtige, goed-geleë huis wil hê. Maar dit is nie net n huis nie – dit is n gemeenskap! Elke maand bied ons n verskeidenheid aktiwiteite aan om jou besig en jonk te hou. Van sosiale geleenthede , ons help jou om jou energie in n positiewe rigting te lei!Kenmerke van Bergvallei Aftree Landgoed:24 uur sekuriteit: Jou veiligheid is ons prioriteit.Koop krag: Beheer oor jou eie verbruik.Wild omgewing: Geniet die rustige natuurskoon en die pragtige omgewing.Fasiliteite: Haar- en skoonheids salon, wasgoeddienste, eetsaal, biblioteek, en nog vele meer.Kontak ons vandag en kry jou eerste maand gratis huur! Maak Bergvallei Aftree Landgoed jou huis – n plek waar jy die lewe kan vier, elke dag!Jou nuwe begin wag op jou!Property Reference #: RL235039Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
2mo
CSi Property Group
12
R 7,500
SavedSave
. Hierdie eenheid bied n gerieflike motorafdak vir jou voertuig en toegang tot n leefstylsentrum vir jou ontspannings- en welstandbehoeftes.Ontspan in die ruim slaapkamer, verjong in die moderne badkamer, en ontspan in die uitnodigende leefarea wat naatloos met die rustige omgewing meng. Ervaar die oorvloed geriewe wat by die leefstylsentrum beskikbaar is, waar jy aan sosiale aktiwiteite kan deelneem, aktief kan bly en n vervullende leefstyl in harmonie met die natuur kan omhels. Moenie die kans mis om van Bergvallei Aftreelandgoed jou nuwe tuiste te maak en n aftree-leefstyl gevul met vrede en natuurlike skoonheid te geniet nie.Die oord beskik oor die volgende fasiliteite24 uur sekuriteitEetsaalGemeenskapsaalSorgsentrumKoffiekroegKliniek met doktersbesoekeBussie na die winkelsHaarsalonSkoonheidsalonBibliioteekSkoonmaakdienste / wassery en vele meerKontak my vandag om n besigtiging te reël en u plek in hierdie idilliese aftreegemeenskap te verseker. Omhels n lewe van rustigheid en ontspanning by Bergvallei Aftreelandgoed.Property Reference #: RL235084Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
2mo
CSi Property Group
12
R 9,000
SavedSave
. Hierdie eenheid bied n gerieflike motorafdak vir jou voertuig en toegang tot n leefstylsentrum vir jou ontspannings- en welstandbehoeftes.Ontspan in die ruim slaapkamers, verjong in die moderne badkamer, en ontspan in die uitnodigende leefarea wat naatloos met die rustige omgewing meng. Ervaar die oorvloed geriewe wat by die leefstylsentrum beskikbaar is, waar jy aan sosiale aktiwiteite kan deelneem, aktief kan bly en n vervullende leefstyl in harmonie met die natuur kan omhels. Moenie die kans mis om van Bergvallei Aftreelandgoed jou nuwe tuiste te maak en n aftree-leefstyl gevul met vrede en natuurlike skoonheid te geniet nie.Die oord beskik oor die volgende fasiliteite24 uur sekuriteitEetsaalGemeenskapsaalSorgsentrumKoffiekroegKliniek met doktersbesoekeBussie na die winkelsHaarsalonSkoonheidsalonBibliioteekSkoonmaakdienste / wassery en vele meerKontak my vandag om n besigtiging te reël en u plek in hierdie idilliese aftreegemeenskap te verseker. Omhels n lewe van rustigheid en ontspanning by Bergvallei Aftreelandgoed.Property Reference #: RL235880Agent Details:AJ BesterCSi Property GroupThird Floor Office Block FHertford Office Park90 Bekker RdVorna ValleyMidrand
7d
CSi Property Group
13
R 850,000
SavedSave
Hierdie intrek-en-woon opgegradeerde rolstoelvriendelike, tweeslaapkamer, een badkamer eenheid is geleë op die derde verdieping, in n hoek. Die Twee Riviere Aftreeoord het 24 uur toegangsbeheer, wagte en n waghuis en is geleë naby hoofroetes, winkelsentrums, dokters en die Netcare Montana Hospitaal. Die eenheid bied n oopplan-kombuis en -leefarea met balkon en n motorafdak. Die kombuis is toegerus met ekstra kaste en bied dus meer pakplek. Daar is ook plek vir n enkel yskas in die kombuis.Daar is ook veilige onder-dak parkering vir die eenheid, en genoeg besoekers parkering. Die aftreesentrum maak voorsiening vir verswakte sorg, noodverpleegfasiliteite, Alzheimer-bystand, n paniekknoppie, n kliniek en dokterskamers. Dit spog ook met n eetsaal; Biblioteek; Haarsalon; Bus na die winkels; Kerkdiens Bybelstudie; Wasgoeddiens en n snoepie en die Nuusbrief sal jou op hoogte hou.Aktiwiteite soos n pretdraf, handgemaakte en vars produkte mark, Kuns en kunsvlyt, Rummicub, Bingo en Jukskei, Kooroefeninge, fiksheid en spierkondisionering oefengroep verseker dat jy altyd met ander mense sosialiseer.Voordat jy toegelaat sal word om in hierdie aftreeoord te bly, sal die Landgoedmatrone besoek moet word vir n gesondheidsondersoek.Om die oord in so n goed versorgde toestand te hou, is daar n 2% inkoop heffing.Kontak my gerus vir meer inligting of om n besigtiging van hierdie lieflike aftree-woonstel te reël.Levies: 1768Property Reference #: ENT0270769Agent Details:Adele FyferKW Action267 West Avenue, Die Hoewes, Centurion, Gauteng, 0157
2mo
KW Action
12
R 1,455,000
SavedSave
UITERS SKAARSE VRYMARK EENHEID NOU BESKIKBAAREen van die heel eerste eenhede in die gewilde Bergvallei Retirement Estate is nou in die mark – en dit is tans die enigste beskikbare eenheid! Die res van die eenhede is volledig beset, met n waglys vir toekomstige kopers. Hierdie is n unieke kans vir onmiddellike besigtiging en registrasie.Belangrikste Kenmerke:1 ruim slaapkamer met verlengde ingeboude kaste – meer stoorplek as standaard eenhede1 badkamer met moderne afwerking en toeganklike stortOopplan leefarea en kombuis – ideaal vir gemaklike en veilige beweeglikheidOorhoofse sonskerms op stoep – vir beskerming teen wind en weerGehalte-rollerblinds op alle vensters – vir styl en privaatheidPrivaat motorafdak met syafskerming – ekstra beskerming teen son en reënPrivaat tuin, verbeter met landskapaanpassings – ideaal vir troeteldiere of tuinmaakDiensstasie reg vir vesel-internet, voorafbetaalde elektrisiteit, noodknoppies aan sekuriteit gekoppelToegevoegde Waarde:Bykomende rakke en kaste vir ekstra geriefDierevriendelik – klein honde of katte word oorweeg met goedkeuringRolstoeltoeganklik, met breë paadjiesStil, veilige en gevestigde woonbuurt met aktiewe aftreegemeenskapBergvallei Retirement Estate Bied:Voltydse toegangbeheer en 24-uur sekuriteitGesondheidsorgfasiliteite, insluitend versorgingseenhede en daaglikse verpleegkundige sorgGemeenskaplike eetsaal, kapel, ontspanningsareas en gereelde sosiale geleenthedeUitstekende ligging naby winkels, hospitale, en Pretoria-Oos se gerieweWaarom Hierdie Eenheid?Hierdie is die enigste eenheid beskikbaar op die markGeen waglys of vertraging – onmiddellik beskikbaarVol verbeterings wat nie standaard is nie – ekstra waarde en geriefSkaars geleentheid om in n gevestigde aftreegemeenskap in te beweeg sonder lang wagMoenie hierdie een misloop nie. Besigtig vandag nog.Beskikbare eenhede in Bergvallei is buitengewoon skaars. Hierdie kothuis is die eerste een wat weer in die mark kom en sal vinnig verkoop. Kontak ons onmiddellik vir n privaat besigtiging.Property Reference #: KRL89Agent Details:Mandy RoseKingdom Real Estate GroupPretoria
1mo
Kingdom Real Estate Group
1
Hier is die perfekte hulp vir almal in Graad 7 - 12 vir daardie Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid.Of jy nou sukkel met Wiskunde/Wiskunde Geletterdheid en of jy 'n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting... Is die klasse net vir jou.Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoefte en probleem. So jy kry individuele aandag en materiaal gepas vir jou wiskunde avontuur.Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in afrikaans of engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!! Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematicstutor@gmail.com
22d
OtherSave this search and get notified
when new items are posted!