Stellenbosch Family Au Pair

14 days ago51 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description

IDEALE GELEENTHEID VIR FINALE JAAR STUDENT

STELLENBOSCH AU PAIR POSISIE BESKIKBAAR VANAF AUGUSTUS 2023

(WHATSAPP 082 3041418)


Ons huisgesin benodig 'n au pair wat woon in Stellenbosch en middae tussen 3 tot 5.15pm beskikbaar is om die kinders (9 en 10) by Eikestad Laer te haal en huiswerk te doen met die 9jarige seuntjie (Graad 3).

WAT ONS BIED

· Ons betaal R85 per uur Plus Petrol teen AA tariewe.

· Maandae tot Vrydae uitgesluit vakansies

· Tye Maandae tot Donderdae 15:00 tot 17:15

· Vrydae 14:15 tot 16:00

· Ons vereis 'n dame wat verkieslik ervaring het om met kinders te werk of onderwys studeer.

· ‘n volledige verwysings brief sal beskikbaar wees om te gebruik vir toekomstige werks aansoeke

MINIMUM VEREISTES

· Kleur foto en CV (Afrikaans as huistaal)

· Minimum kontrak tydperk sal 6 maande wees of langer

· Ervaring met kinders tutoring of verkieslik vorige au pair werk ervaring

· Die geskikte kandidaat sal haar eie betroubare motor he.

· Sal ook opgewekte geaardheid he

· Beskik oor die vermoe om te beplan met ‘n dagboek, georganiseerd by te hou met kommunikasie en die kinders se skoolwerk te organiseer en te kommunikeer met die mamma.

Vir 'n onderhoud geleentheid whatsapp asb jou CV en kleur foto na 082 3041418.

Die proses as volg:

1. Stuur jou CV (indien jy een het) en Kleur foto via whatsapp na 082 3041418

2. Die suksesvolle kortlys sal geskakel word en daarna sal ‘n persoonlike afspraak geskied indien jy oorweeg word.

Id Subtitle 1276937492
View More
Marinique de Wet
Selling for 7+ years
Total Ads190
Active Ads3
Seller stats
190Total Ads
31.93KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Marinique de Wet
082*******Show Number
Message
(4019)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.