Assitent Plaasbestuurder

18 days ago489 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Wyndruiwe
Job Type:Full-Time
Valid Until:2024-05-31
Description

ASSISTENT-PLAASBESTUURDER

Junior Assistent-Bestuurder word benodig op `n wyndruiwe plaas, 25Km vanaf Worcester.

Persone wat aansoek doen moet eerbaar en hardwerkend wees met sober gewoontes. Hy moet goeie mense verhoudinge kan handhaaf en werkers kan motiveer.

Die bestuurder rapporteer direk aan die eienaar.

Kwalifikasies

* ‘n landbougerigte kwalifikasie sal in u guns tel

* minstens 3 jaar ondervinding van wingerdbou en toesighouding

* geldige EB bestuurslisensie

* goeie menseverhoudinge kan handhaaf en `n span mense kan motiveer

* redelike meganiese vaardighede

Sluitingsdatum: 31 Mei 2024

Skriftelike aansoeke, met CV en verlangde salaris, kan ge-epos word na dieadverteerder01@gmail.com

Indien u nie binne 14 dae na sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, beskou aansoek as onsuksesvol.


Id Subtitle 1276228627
View More
Die Adverteerder
Selling for 6+ years
Total Ads6
Active Ads1
Seller stats
6Total Ads
2.34KTotal Views
Verified information
Email address
Contact Die Adverteerder
Message
(4022)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.