Vacancy at Bredasdorp SUPERSPAR

21 days ago312 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Bredasdorp SUPERSPAR
Job Type:Full-Time
Description

Vakatures Beskikbaar

Die volgende werksgeleenthede is by Superspar Bredasdorp beskikbaar.

Fruit en Veg Supervisor

Fruit en Veg Algemene werker

Koeldrank Merchandiser

Vereistes

Graad 12 of NQF 4 kwalifikasie of toepaslike ondervinding.

Bereid om skofte te werk.

Afrikaans en Engels magtig.

Vriendelike en innemende geaardheid.

Hou daarvan om met kliente te werk.

Netheid en akkuraatheid n vereiste.

Vorige ondervinding in die Kleinhandel/Spar-groep, asook naskoolse kwalifikasies, sal as aanbeveling dien.

Salaris : Onderhandelbaar.

Sluitingsdatum : 12 Mei 2024.

CV tesame met Afskrif van ID en Bewys van kwalifikasies kan by Klientediens/inligtingstoonbank ingedien word of Mail na “handels2@retail.spar.co.za”

CV moet asseblief volledig wees met aanduiding van vorige werksgeskiedenis en verwysings.


Id Subtitle 1276267071
View More
Cindy van Heerden
Selling for 7+ years
Total Ads16
Active Ads1
Seller stats
16Total Ads
1.74KTotal Views
Verified information
Email address
Contact Cindy van Heerden
Message
(4015)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.