Semi-afgetrede man soek plaaswerk of by lodge, gastehuis, sportfasiliteit, kroeg ens. Dringend asb

15 days ago216 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Company Name:Pete
Job Type:Full-Time
Description

Senior man, fiks en gesond, enkellopend (geskei) met baie ervaring. Eie motor, kode EC lisensie, gegradueerd en vlot in Afrikaans en Engels. Sterk bestuursvaardighede en goeie kennis van beeste, skape en saaiboerdery. Ook ervaring in die bestuur van 'n sportfasiliteit wat 'n kroeg en restaurant insluit.

Soek verkieslik 'n pos wat behuising insluit. Bereid om dadelik te verhuis en diens te aanvaar. Kontak my asb. by 0626737396. Dankie!

Id Subtitle 1276853580
View More
PW Peter
Selling for 9+ years
Total Ads282
Active Ads3
Seller stats
282Total Ads
30.41KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Peter
062*******Show Number
Message
(3948)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.