Gezina: Books: Suid Afrika - Oorkant die riviere van Kus deur Robert Hayes

R 272

15 days ago29 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Hierdie uitgawe is n verkorte weergawe van Robert Hayes se boek wat in the 1980s gepubliseer was.


Dit handel oor die 1 volk wat God vir Hom uitgekies het en wat deur ander vertrap word. Volgens die profete Sefanja en Jesaja sal hierdie volk in die laaste dae aan die suidpunt van Afrika woon en in groot benoudheid verkeer.Sefanja beskryf dit as "...n dag van grimmigheid, benoudheid en angs, n dag van verwoesting en duisterheid..."Hulle wie nog altyd die kop was, sal die stert wees en die knie buig voor hul vyande wat in hordes die land binne gestroom het om alles te vernietig.


Op aandrang van die kerk het president P. W. Botha hierdie boek in 1987 verbied. Maar in n gesprek met Adriaan Snyman in 1993 het Botha gese dat hy nie die boek sou verban het as hy toe geweet het wat hy vandag weet nie.


Paperback
Bladsye: 268
Eerste druk 2021-11.

Kwaliteit: 100% nuut


Collect from South Africa, Pretoria, Gezina or courier: Aramex / Paxi / PostNet to anywhere.


It is better to reply to this message than to phone. Reply with your city and email. If you have to phone, do so 7h33 till 10h00, 18h00 till 19h00, Monday till Sunday.

Id Subtitle 1274749212
View More
HeinRich KocH
Selling for 7+ years
Total Ads523
Active Ads40
Seller stats
523Total Ads
42.65KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact HeinRich
073*******Show Number
Message
(3972)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.